Blankes moet nuwe benadering kry vir Afrika-probleme
News:
30 September 2005
By Frans van der Merwe
Die blanke bevolkingsgroep moet homself voor die Here verootmoedig en in beskeidenheid vra vir ‘n tweede kans om Afrika met die Evangelie en met hul besondere kundigheid te bedien.



