Wat van Louis Trichardt se standbeeld?
News:
16 September 2005
By Linda van der Westhuizen
Te midde van ‘n luisterryke funksie op 8 September waartydens die standbeeld van die VhaVenda koning, Makhado, onthul is, het talle persone hulle kommer uitgespreek oor die toekoms van die standbeeld van Louis Trichardt.



