Wildstroper 21 maande tronk toe
News:
05 August 2005
By Riaan de Swardt
‘n Mosambiekse burger, Samuel Maluleke (67), is op 25 Julie verhoor en skuldig bevind aan die onwettige besit van 130 diervelle.



