Levubugrond verkoop - 81 boere ontvang hul koopkontrakte
News:
29 July 2005
By Linda van der Westhuizen
Uiteindelik, na meer as vyf jaar, is finale koopkontrakte aan vrywillige verkopers van Levubugrond oorhandig.



