Pastoorskind erken hy het seun (11) gemolesteer
News:
14 November 2003
By Andries van Zyl
Die erkentenis van 'n pastoorskind van die dorp, dat hy homself skuldig gemaak het aan onsedelike aanranding op 'n elfjarige seuntjie, het die afgelope week skokgolwe deur die plaaslike gemeenskap gestuur.



