"Skattige" Kia Sportage wys staal by 4x4-ekspedisie
News:
04 October 2002
Die N.G. Kerk Soutpansberg-gemeente se sewende jaarlikse 4x4-ekspedisie het die afgelope naweek weer vir 'n onvergeetlike ervaring gesorg met talle van die streek se 4x4-entoesiaste wat 'n iewat nat en modderige Soutpansberg aangedurf het.



