Bekende bouer en sportman sterf skielik
News:
20 September 2002
Een van die streek se mees bekende inwoners en hengelaars, die 52-jarige mnr. Koos Theunissen, is Sondag (15de) skielik oorlede na twee beroerte-aanvalle.



