Skugter Riethaan lê besoek af by tandarts
News:
26 April 2002
'n Afrikaanse Riethaan, 'n skugter voëltjie wat bitter min deur mense gesien word, het verlede week sy opwagting in Louis Trichardt gemaak.



