Seekoei Bergfietswedren

From: 01 November 2014

Location: Laerskool Levubu

Details:

Die streek se bergfietsryers kan nou reeds begin regmaak vir die jaarlikse Seekoei Bergfietswedren op 1 November.

Die wedren vind plaas by Laerskool Levubu ten bate van die Levubu CVO Skool en daar sal drie afstande wees waaraan deelgeneem kan word, naamlik 70 km, 35 km en 10 km.  Daar sal vanjaar ook ‘n pretrit vir die kleuters wees wat in samewerking met Klouter Kabouter Kleuterskool aangebied word. 

Vir meer inligting oor die bergfietswedren, skakel Jannie Sounes by 079 300 6876, of 076 813 4855 vir inskrywing vir  die pretrit.

Uitstallers (kersmark), ‘n biertuin, springkasteel en boeresport sal ook beskikbaar wees. Om ‘n stalletjie te bespreek, skakel 082 063 1775. Dagsorg by die kleuterskool kan ook gereël word deur 084 291 3376 te skakel.

Contact Person: Jannie Sounes

Tel: 079 300 6876

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun