From: 20 September 2014 at 18:30 PM
Location: Northgate Lodge
Die Soutpansberg Sakekamer in Makhado (Louis Trichardt) nooi alle lede en belangstellendes na hul gala-aand op 20 September vanaf 18:30 by Northgate Lodge. Kaartjies vir dié geleentheid kos R200 per persoon en sluit ‘n drie-gang maaltyd in. Die drag is formeel, met die bekende Suid-Afrikaanse sanggroep Navi Redd wat as gaskunstenaars sal optree.
Vir meer inligting, skakel Elsabé Bezuidenhout (sekretaresse) by tel. 082 308 0472.
Contact Person: Elsabé Bezuidenhout
Tel: 082 308 0472
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May (07:00 AM)
End: 01 May (22:00 PM)
|
|
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May (18:30 PM)
|
|
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May (07:30 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|
|
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May (08:00 AM)
End: 25 May (13:00 PM)
|
|
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
|
|
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun
|