Hoërskool Louis Trichardt Gholfdag

From: 25 October 2014

Location: Soutpansberg Gholfklub in Makhado (Louis Trichardt)

Details:

Plaaslike gholfers word uitgenooi om in te skryf vir Hoërskool Louis Trichardt se gholfdag wat op Saterdag, 25 Oktober, by die Soutpansberg Gholfklub aangebied sal word.

Fondse sal gaan na die skool se eerste hokkie- en rugbyspanne wat binnekort op toer moet gaan. Die dag sal aangebied word in ‘n individuele Stableford-formaat, en daar sal genoeg en goeie pryse te wen wees.

Vir meer inligting, of om in te skryf, kan die klub geskakel word by tel. 015 516 0991 of Flippie Greyling by 082 335 1262.

Contact Person: Flippie Greyling

Tel: 082 335 1262

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun