Die Flooze kom kuier

From: 24 October 2014 at 19:00 PM

Location: Ferdie Beyerssaal in Makhado (Louis Trichardt)

Details:

Inwoners sal op 24 Oktober lekker kan kom saamlag met Sorina Erasmus, beter bekend as Die Flooze van Witbank, tydens haar optrede in die Ferdie Beyerssaal in Makhado (Louis Trichardt).

Sorina tree op ten bate van die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente met haar vertoning wat om 19:00 begin. Aandete en verversings sal te koop wees.

Kaartjies vir Sorina se optrede is by die kerkkantoor beskikbaar en kos R100 per volwassene, R50 vir laerskoolkinders en gratis vir voorskoolse kinders.

Vir meer inligting, skakel Steffie by tel. 015 516 3902.

Contact Person: Steffie

Tel: 015 516 3902

Upcoming events

Dopperkuierkafee
Where: Dopperkerk
Start: 10 May  (17:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
EWT Nature and Pizza Night
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
SPCA Golf Day
Where: Soutpansberg Golf Club
Start: 18 May
NG Blouberg Basaar
Where: NG Kerk Blouberg-gemeente
Start: 25 May