NG Soutpansberg Kerssangdiens

From: 21 December 2014 at 16:00 PM

Location: Kerkterrein, hoek van Stubbs- en Andersonstraat, Louis Trichardt

Details:

Op Sondag, 21 Desember, bied die gemeente ook ‘n lekker Kerssangdiens aan. Die diens sal om 16:00 begin onder leiding van ds. Rudolph Botha.

Die tema is Gister, Vandag en Môre en belangstellendes word uitgenooi om ‘n piekniekmandjie en kers of klein flitsliggie saam te bring. Die eerste helfte van die diens vind in die kerktuin plaas, waarna verrigtinge na die ouditorium verskuif.

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun