Inni Berg Fees

From: 31 July 2015

Until: 01 August 2015

Location: CVO Skool Zoutpansberg

Details:

Die CVO Skool Zoutpansberg bied weer oudergewoonte hul Inni Berg Fees aan vanaf 31 Julie tot 1 Augustus.
Hierdie gewilde familiefees, wat een van die skool se grootste jaarlikse fondsinsamelingsprojekte is, sal op die skoolterrein aangebied word. Vanjaar se fees beloof groter as ooit te wees met gaskunstenaars soos Karlien van Jaarsveld en Adam Tas wat tydens die fees sal optree. Armand Hofmeyr sal as seremoniemeester optree. Ander kunstenaars wat sal optree is NRG en KwaggaBees. Daar sal ook baba- en skoonheidskompetisies aangebied word tydens die fees
Die toegangsfooie na die fees is R50 vir volwassenes, R30 vir skoolkinders en is gratis vir voorskoolse kinders.
Vir meer inligting kan Maré van der Merwe gekontak word by  072 329 1901 of per e-pos by [email protected].

Contact Person: Maré van der Merwe

Tel: 072 329 1901

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun