Dopperkuierkafee

From: 03 July 2015 at 17:00 PM

Location: Gereformeerde Kerk, Louis Trichardt

Details:

Heerlike melkkos soos ouma dit gemaak het en kerrie-en-rys is twee van die wintergeregte op die spyskaart van die dopperkuierkafee van die Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt Vrydag­aand, 3 Julie.
Die volledige spyskaart is: kerrie-en-rys (R30), melkkos (R10), kaasburgers (R20), dopperburgers (R15), russians en slaptjips (R20), tuisgemaakte slaptjips (R10) en pannekoek teen R3 per pannekoek.
In die dopperslaghuis is ook heerlike groot hoenders, wors en hoendersosaties en salami beskikbaar.
As gevolg van die groot belangstelling word die publiek vriendelik versoek om voegtydig hulle bestellings te plaas. Vir verdere besonderhede en bestellings, skakel Nanette by 084 304 4764 of 015-516 4007.
Die kuierkafee sal reeds om 17:00 open.

Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764

Upcoming events

Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun