Musiekpret by CVO

From: 16 October 2015 at 18:00 PM

Location: CVO Skool ZPB, Louis Trichardt

Details:

Die CVO Skool Zoutpansberg buite Louis Trichardt bied op Vrydag, 16 Oktober, ‘n musiekpretaand aan in die skoolsaal.
Daar sal van 18:00 tot laat gekuier kan word en toegang beloop R100 per persoon. Dit sal ‘n ete ook insluit en daar sal ‘n kontantkroeg beskikbaar wees.
Vir meer inligting kan Maré van der Merwe by 072 329 1901, Patricia Smit by 082 878 7148 of die skoolkantoor by 076 401 2757 geskakel word.

Contact Person: Maré van der Merwe

Tel: 072 329 1901

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun