Ons Tuiste Basaar

From: 28 May 2016 at 08:00 AM

Location: Ons Tuiste ouetehuis

Details:

Ons Tuiste Ouetehuis in Louis Trichardt hou op 28 Mei weer vanaf 08:00 lekker basaar.
Al die bedrywighede vind plaas op die plaveisel-parkering voor die woonstelle.

Heerlike pannekoek, russians & tjips, tuisgemaakte konfyt, kerrie-en-rys, groente en vrugte, plante, koek, tert en ander gebak, asook nuttige handwerk is te koop.

“Koop ‘n pannekoek en kry ‘n koppie koffie of tee gratis,” nooi die tehuis se inwoners.
Vir navrae, skakel die tehuis tydens kantoorure by tel. 015 516 0997.

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun