AGS Brood en Biltongaand

From: 26 August 2016

Location: AGS Charisma, Louis Trichardt

Details:

Die AGS Charisma in Louis Trichardt bied op 26 Augustus weer vanaf 18:30 hul gewilde Brood- en Biltong­aand aan.

Kaartjies kos R120 per persoon, terwyl die koste halfprys is vir kinders onder 12. “Sluit by ons aan vir ‘n aand vol vermaak, biltong en nog meer!” nooi die gemeente. Vir meer inligting en besprekings, skakel Ronel by 015 516 0486.

Contact Person: Ronel

Tel: 015 516 0486

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun