Vivo Boerebemarkingsdag

From: 11 August 2017 at 08:00 AM

Until: 11 August 2017 at 17:00 PM

Location: Botse Safaris

Details:

Die Vivo Boerebemarkingsdag vind vanjaar op 11 Augustus by Botse Safaris plaas.

“Dit is ‘n geleentheid om met die hele Vivo-, Alldays-, Dendron-, Waterpoort-, Pondrift-,
Weipe-, Musina- en Louis Trichardt-omgewing se boere te kuier en besigheid te praat,”
sê die organiseerders.

Die gasspreker die dag is Jannie Putter. Putter is ‘n mentor en berader en bied leiding en afrigting op geestelike en korporatiewe gebied. Hy bied ook motiveringspraatjies aan oor verskeie aspekte van die lewe, insluitend ouerskap, die huwelik en sukses in die werksplek.

Vir meer inligting, skakel Renske by tel. 082 780 7513 of Herta by 083 249 1991.

Alternatiewelik, stuur ‘n e-pos aan [email protected].

Contact Person: Renske

Tel: 082 780 7513

Upcoming events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May  (07:00 AM)
End:  01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM)
End:  25 May  (13:00 PM)
NG Boerekarnaval
Where: NG Kerk Soutpansberg
Start: 01 Jun
Dorpswag Straatkafee
Where: Dorpwagkantoor
Start: 08 Jun