ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

“We are still on track” – Chokoe

Sport: 26 October 2017 By Frank Mavhungu

Tshakhuma Tsha Madzivhandila FC (TTM) will be campaigning in the Absa Premiership come next soccer season. That is if the words of the team’s head coach, Mr Malose Chokoe, are anything to go by.

Ons is regtig afhandlik en dankbaar vir die skenkings

Letters: 26 October 2017

Die inwoners van Laat Lente en Herfsakker in Louis Trichardt, skryf:

Ons hier in die oord is afhanklik en baie dankbaar vir die skenkings wat na ons kant toe kom. Dink nou net … die Rotariërs se lekker braai – wat ‘n fees van ‘n maal en ‘n dag!

Hulle het 4x4-dag moontlik gemaak

Letters: 26 October 2017

Die Louis Trichardt 4x4-klub skryf:

Graag bedank ons die volgende borge wat ons Gruisgat 4x4-kompetisie op 14 Oktober moontlik gemaak het.

Roadhogs sê dankie vir donasies

Letters: 26 October 2017 By Andries van Zyl

Die Roadhogs motorfietsklub van Louis Trichardt, skryf:

Ons wil graag dankie sê aan die volgende persone en instansies wat donasies gemaak het ten opsigte van ons jaarlikse Day Jol ten bate van die Makhado Care Group op 6 en 7 Oktober.

Enter now for calendar competition

News: 26 October 2017 By Anton van Zyl

The region’s camera enthusiasts can start entering their photos for the Zoutpansberger and Limpopo Mirror’s annual calendar competition. As was the case last year, the competition has a bit of a twist, as there is a limitation on the type of cameras eligible for use.

Twee sal dalk voorbeeld van gemaak word

News: 26 October 2017 By Isabel Venter

Die kanse is goed dat daar ‘n voorbeeld gemaak sal word van twee jong mans van Louis Trichardt wat glo op heterdaad betrap is toe hulle ‘n munisipale waterpomp probeer steel het.

Celebrations for Thoyandou Secondary

Sport: 26 October 2017 By Frank Mavhungu

Thohoyandou Secondary School have reason to celebrate. They were crowned the champions of the annual Irfani Soccer Tournament after beating Marude Secondary 1-0 in the final at the Thohoyandou Technical High School grounds on Saturday.

Pieter Terblanche verloor kankerstryd

News: 26 October 2017 By Andries van Zyl

Die welbekende mnr. Pieter Terblanche van Louis Trichardt het op 17 Oktober, in die ouderdom van 69 jaar, sy stryd teen kanker verloor.

Hulp dringend nodig om Relay te reël

News in brief: 24 October 2017 By Andries van Zyl

Mnr. Dirk Meissenheimer, voorsitter van die reëlingskomitee wat jaarliks Louis Trichardt se Kansa Relay for Life organiseer, het die datum vir volgende jaar se Relay aangekondig.

UPDATE: Murdered police officer identified

News in brief: 23 October 2017 By Isabel Venter

The police officer who had been stabbed to death over the weekend, has been identified as Detective Warrant Officer Andrew Nthabeleni Mudau.