Spoed en roekeloosheid rede vir talle ongelukke
Padveiligheid gedurende die Kersseisoen het opnuut onder die soeklig gekom, met twee mense wat reeds gesterf het nog voordat die Desembervakansie afgeskop het. Talle mense is ook beseer in verskeie ongelukke op plaaslike paaie in aanloop tot Desember.



