Wil ‘n mens nog vir ewig hier rus?
News:
04 July 2014
By Linda van der Westhuizen
Die tariewe om ‘n graf in die Makhado (Louis Trichardt) munisipale begrafplaas te koop, gaan met 5.4% op, saam met al die ander verhogings.



