Triegies se O/16’s op pad na semi’s
Sport:
08 August 2013
By Linda van der Westhuizen
Hoërskool Louis Trichardt se O/16-rugbyspan wen die Beeldtrofee se kwarteindstryd deur 24-0 oor Hoërskool Barberton te seëvier.



