Molesteerder moet vir eers maar agter tralies bly
News:
17 December 2012
By Isabel Venter
Die man wat tans gevangenisstraf uitdien omdat hy sy stiefdogter seksueel misbruik het, meen hy moet borg kry want die gevangenis gee nie gehoor aan sy “spesiale behoeftes” nie.



