Tragedie stuit hulle nie
News:
03 December 2012
By Frans van der Merwe
Anandie Oosthuizen en Rona-Lee Johannsen se positiewe uitkyk na hulle tragiese motorongeluk vroeër die jaar, is 'n inspirasie vir almal.



