Alida spring hekkies by SA's
Sport:
30 March 2012
By Linda van der Westhuizen
Alida du preez, O/11-atleet van Laerskool Louis Trichardt, in aksie tydens die Suid-Afrikaanse Laerskole Atletiekkampioenskappe wat op 23 en 24 Maart in Durban aangebied is.



