Nog ´n veearts vas oor horings
News:
28 January 2011
Nog ‘n veearts het homself verlede week aan die verkeerde kant van die gereg bevind, nadat hy in hegtenis geneem is vir die beweerde onthoring van renosters sonder die nodige permitte.



