Nuwe grondeis verras boere
News:
20 August 2010
By Linda van der Westhuizen
Nuwe grondeise in Levubu het as ‘n verrassing vir boere gekom. Die eis kom van die Dombo-gemeenskap, wat totaal onbekend is in die omgewing.



