Donker, dorstige Vrydag vir inwoners
News:
25 June 2010
Te midde van die dorp se kroniese watertekorte is inwoners verlede Vrydagaand boonop in die donker en ysige koue gedompel weens ‘n vragmotorbestuurder wat homself misgis het.



