So naby en tog so ver vir landdros Jan
News:
23 October 2009
Met net die klere aan sy lyf moes ‘n bekende landdros van Louis Trichardt vir 13 dae lank saam met wildvreemde mense in die beknopte ruimte van ‘n piepklein motortjie bly.



