Amptenaar se leë beloftes bring man niks in die sak
News:
18 September 2009
Mnr. Andrè van Tonder (32) van Louis Trichardt is erg gefrustreerd, nadat hy al meer as ‘n jaar lank wag om te kwalifiseer vir ‘n ongeskiktheidspensioen.



