Plaaslike kundigheid na Mali uitgevoer
News:
07 November 2003
'n Besending plaaslik-vervaardigde gesweiste traliewerk, dakrakke en seilkappies vir bakkies het vandeesweek hiervandaan vertrek na hul bestemming in Mali in Noord-Afrika.



