MAC Messina steeds aan die presteer
Sport:
29 August 2003
Die MAC Messina Rugbyklub kan met reg trots wees op sy lede, nadat elf van sy spelers uitgenooi is om vanaf 21 tot 23 Augustus deel te neem aan die Sentraal Sub-unie Limpopo Streekspanne-kompetisie in Polokwane.



