Goeie pryse by land se oudste wildveiling
News:
14 June 2002
Die land se oudste wildveiling, die Werkplaas Wildveiling van mnre. Peter en Howard Knott met S.D. Dannhauser as gasverkoper, is op 10 Junie aangebied.



