Jong stoeiers presteer
The Louis Trichardt Stoeiklub het twee stoeiers opgelewer wat gekwalifiseer het om aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe deel te neem. Van die jonger stoeiers het het ook goed presteer tydens die Suid-Afrikaanse streekskampioenskappe wat onlangs plaasgevind het.



