Geweldadige DVD’s op sportbusse laat talle ouers boos
News:
07 March 2014
By Linda van der Westhuizen
Die hoof van Hoërskool Louis Trichardt het vinnig opgetree nadat klagtes ontvang is oor die inhoud van DVD’s wat op busse, wat sportspanne die afgelope naweek na en van Ellisras vervoer het, vertoon is.



