ADVERTISEMENT:

 


Search for a story:

Search results:

Woman accused of hacking boy with panga

News: 24 January 2014 By Tshifhiwa Mukwevho
The family of eight-year-old Grade 3 pupil Ento Ngobeni is reeling with shock after a female neighbour had allegedly hacked the child with a panga and sucked the blood from his raw wounds.

Inbrekers vier fees

News: 24 January 2014 By Andries van Zyl
Die toename in inbrake en diefstalle by wonings in Makhado (Louis Trichardt) die afgelope twee maande is 'n bron tot ernstige kommer.

Ocean Basket weer teiken van rowers

News: 24 January 2014 By Isabel Venter
Die Ocean Basket restaurant op Makhado (Louis Trichardt) het vir die soveelste keer die slagoffers geword van ‘n roof.

Munisipaliteit traag om oortreders vas te vat

News: 24 January 2014 By Isabel Venter
Hier in Makhado (Louis Trichardt) hoef dit jou nie miljoene uit die sak te jaag om 'n besigheid op die been te bring nie. Huuruitgawes, belastings en lone wat vir wettige sakemense maandeliks ‘n kopseer is, word maklik ontduik as jou kantoor vanaf ‘n munisipale sypaadjie bedryf word.

“I’m alive and well,” says Jininka

News: 24 January 2014 By News Correspondent
The 2011 South African Traditional Music Award (Satma) winner, Jininka, is an angry lady. The reason for her anger is that there are people who are spreading rumours that she is dead.

Dobbelhuis-saak word voorlopig teruggetrek

News: 24 January 2014 By Isabel Venter
Die saak teen drie mense wat na bewering 'n onwettige dobbelhuis in Makhado (Louis Trichardt) bedryf het, is voorlopig teruggetrek.

“I’m a reformed man” - former inmate

News: 24 January 2014 By News Correspondent
When he was arrested for murdering his partner and sentenced to 18 years' imprisonment in 2002, Mr Elson Mutshutshu Muvhango (55) thought his world had fallen apart forever.

Top skole word vereer

News: 24 January 2014 By Isabel Venter
Skole, leerlinge en onderwysers van die Soutpansberg-Noordkring is Vrydag, 17 Januarie, vereer vir hulle prestasies gedurende 2013. Die geleentheid was die Departement van Onderwys se Noordkring prysuitdeling vir uitnemendheid wat in Musina gehou is.

Phungo overpower Rospa

Sport: 24 January 2014 By Kaizer Nengovhela
Phungo All Stars were too strong for Rospa United in the Safa second division Vhembe derby played at Louis Trichardt (Makhado) rugby stadium on Saturday.