Polokwane voer botoon by Meesters
Sport:
07 June 2013
By Anton van Zyl
Muurbalspelers van Polokwane het die afgelope naweek die botoon gevoer tydens die Limpopo Meesterstoernooi en met drie van die vier titels weggestap.



