Strignien gebruik om honde te dood
News:
05 April 2013
By Isabel Venter
Die Staatsveearts se verslag wys dat strignien gebruik is om twee gesinne van Makhado (Louis Trichardt) se troeteldiere te vergiftig.



