Julia is Louwtjies se beste matriek
School:
14 January 2013
By Andries van Zyl
Julia Davies is Hoërskool Eric Louw in Musina se top matriekpresteerder met ses onderskeidings agter haar naam.



