Louis Trichardt ´n semi-finalis as Dorp van die Jaar
News:
29 April 2011
By Isabel Venter
Louis Trichardt is een van die drie semi-finaliste in Limpopo vir Kwêla en Rapport se gewilde Dorp van die Jaar-kompetisie.



