Daar is weer ´n glimlag op Edna se gesig
News:
17 September 2010
Edna Prinsloo, die 14-jarige meisie van Louis Trichardt wat moedig veg teen leukemie, is weer ´n slag by die huis. Sy is op 1 September uit die MediClinic in Polokwane ontslaan, nadat sy ernstig siek was.



