Musina-man in hof oor renosterhorings
News:
17 September 2010
By Andries van Zyl
Nog ‘n persoon is die afgelope week op Musina gearresteer op klagte wat verband hou met die besit en verkoop van renosterhorings sonder toestemming of die nodige permitte.



