Man vra 15-jarige of sy reg is om te sterf
News:
10 September 2010
‘n Jong skoolmeisie van Louis Trichardt is erg getraumatiseer, nadat ‘n gewapende man haar verlede Vrydag in die middedorp met ´n vuurwapen gedreig het en vir haar gevra het of sy reg is om dood te gaan.



