Du Toit kry borg ná polisieman se dood
News:
07 August 2009
Die vrou wat daarvan beskuldig word dat sy haar vriend, insp. Willem Jacobs (39) van die Mara-omgewing, se dood veroorsaak het nadat sy hom tydens ‘n bakleiery geskiet het, is op Donderdag, 30 Julie, op R5 000 borg vrygelaat.



