Kamp vir gestremdes sorg vir baie vreugde
News:
20 March 2009
Daar was geen tekort aan glimlagte by 515 Eskader van LMB Makhado se jaarlikse kamp vir verstandelike gestremde kinders by Lianga Lodge vanaf 9 tot 13 Maart nie.



