Vrolike kersliggies veroorsaak byna tragedie
News:
12 December 2008
By Andries van Zyl
‘n Gewone string kerfeesliggies, wat die kinderkamer moes opvrolik tydens die feesseisoen, het die gesin van mnr. Pieter Ackerman van Louis Trichardt groot laat skrik en ernstige skade aangerig, toe dit op onverklaarbare wyse aan die brand geraak het.



