Grondskenking van 54 jaar gelede kry gestalte
News:
19 September 2008
By Nic Hoffmann
Saterdag, 13 September, was ‘n geskiedkundige dag in die bestaan van Laerskool Louis Trichardt, toe die nuwe sportkompleks van die skool, Bergvliet Park, amptelik geopen is.



