"Uitheemse indringerplant" toe al die tyd inheemse helper
News:
18 April 2008
By Frans van der Merwe
Kommer oor groot, digte kolonies van snelgroeiende groen plante met geel blomme langs die N1 net noord van Louis Trichardt is vandeesweek besweer deur verteenwoordigers van Omgewingsake en ´n plaaslike plantkenner.



