Restaurantrekening styg toe met R1 000
News:
25 May 2007
By Riaan de Swardt
Gilbert Rendani Kwinda, ‘n 31-jarige man van die Divhani-omgewing, is Vrydag, 18 Mei, in die landdroshof op Louis Trichardt skuldig bevind op ‘n klag van diefstal onder valse voorwendsels na ‘n besoek aan ‘n plaaslike restaurant.



